“Stories van drome en eendag” deur didi
Dis drome wat ons bou
en in ‘n boksie toevou
tussen ons gepraat
so ewe in die lug opgelaat.
Dis drome wat ons bou
en in ‘n boksie toevou
tussen ons gepraat
so ewe in die lug opgelaat.
Dit was ‘n Dinsdagmiddag toe Ingrid by my opdaag. Dit was ‘n Dinsdagmiddag om 14-honderd-uur toe Ingrid in Durban NoordContinue Reading