“(Edms.BPK)” deur Wilhelm Jordaan
Kom ons stig ’n maatskappy (ek en jy) een sonder winsmotief besit ons niks. Hê mekaar net lief. KREDIET: maroelamedia.co.zaContinue Reading
Kom ons stig ’n maatskappy (ek en jy) een sonder winsmotief besit ons niks. Hê mekaar net lief. KREDIET: maroelamedia.co.zaContinue Reading
Dis drome wat ons bou
en in ‘n boksie toevou
tussen ons gepraat
so ewe in die lug opgelaat.
Dit was ‘n Dinsdagmiddag toe Ingrid by my opdaag. Dit was ‘n Dinsdagmiddag om 14-honderd-uur toe Ingrid in Durban NoordContinue Reading