Afrikaanse idiome en gesegdes.
tronk vol en kerk leeg
Klein klippies rondskop
jou pen in gal doop – bitsig skryf
Moenie iemand op sy baadjie takseer nie
moenie die hoender ruk nie – moenie dit oordoen nie
Met Jan Yuisbly se karretjie ry
Dis ‘n hele Sabbatsreis daarheen
Iemand van babo na bibo stuur
Lag soos ‘n boer met tandpyn
Drade trek
Iets vir soetkoek opeet
Hy hamer altyd op dieselfde aambeeld
ouer as twaalf
eierdans uitvoer
Iets is poer in sy moer
bosluis speel – op iemand teer
Dis ‘n slegte aasvoel wat bly sit nadat hy geeet het
In die kalbas kyk
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor
Ledigheid is die duiwel se oorkussing
jou oor ‘n dooie rot verheug – bly raak oor ‘n onbeduidende saak
So hol soos ‘n kalbas
‘n Poep op ‘n lappie
Bloed kruip waar dit nie kan loop nie
Honger is die beste kok
Jy kan gaan doppies blaas
leë blikke raas die meeste, grootpraters doen die minste
splinternuwe sikspens- baie netjies en wind makerig
een brandsiek skaap steek die hele trop aan
hy het pluisies in sy ore – hy luister nie
Die een hand was die ander
As die perde horings kry
Hy dra water in ‘n mandjie aan
meng jou met die semels, dan vreet die varke jou op
Adam se dis Eva en Eva se dis die slang
Daai persoon is ‘n regte filistyn
Wie A se moet B ook se
Like this:
Like Loading...