Ons Skryf Afrikaans is ‘n blad vir Afrikaanse ditjies-en-datjies. Dis ‘n blad vir ieder en elk, ongeag jou taalgebruik, spelfoute en mengelmoes-kardoes gebruik van ons pronkende en trotse taal.
Die OSA-bestuursspan bestaan uit Carla Botha, wat klasgee by New York University in Abu Dhabi, en Irene Fischer met ‘n graad in joernalistiek, ‘n skrywer in eie reg.
Saam glo hulle dat Afrikaans meer as net ‘n taal is.