“Weiveld” deur Gerraine Rozenkrantz
My kop rus sag op die kussing van nadenke, waar ek strompel deur ‘n donker gang. Rou herinneringe sweef omContinue Reading

Dis drome wat ons bou
en in ‘n boksie toevou
tussen ons gepraat
so ewe in die lug opgelaat.