Afrikaans Poësie

“ek skryf hierdie gedig vir jou in Afrikaans” deur Pieter Odendaal

ek skryf hierdie gedig vir jou in afrikaans
omdat ek nie seker is
of ek wil hê jy dit moet lees nie
(hoeveel dae het mens nodig om heeltemal
obsessief te raak
hoeveel adrenalien skiet deur my
hoeveel vuur kom lê onder my vel)

Uit Pieter Odendaal se digbundel Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

1903040-l


KREDIET: Taalgenoot

Lees die resensie op LitNet, of besoek Tafelberg vir meer oor die digbundel.

Lees meer oor Pieter Odendaal

 

0 comments on ““ek skryf hierdie gedig vir jou in Afrikaans” deur Pieter Odendaal

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: